Neil Patrick Harris

Neil Patrick Harris
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Harris in Julie 2013.

Geboorte 15 Junie 1973 (1973-06-15)
Aktiewe jare 1988-tans

Neil Patrick Harris (gebore op 15 Junie 1973)[1] is ’n Amerikaanse akteur, vervaardiger, komediant en TV-aanbieder. Hy is veral bekend vir sy rol as Barney Stinson in die TV-komediereeks How I Met Your Mother (2005–2014), waarvoor hy vir vier Emmys benoem is, en vir sy rol as die titelkarakter in Doogie Howser, M.D. (1989–1993).

  1. "Neil Patrick Harris profile" (in Engels). TVGuide.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2015. Besoek op 5 Maart 2015.

Developed by StudentB